Toer deur Afrikaans

Introduction

Maak gebruik van hierdie opdrag om jou kennis van taalleer, letterkunde en skryfwerk te toets.  Hier behoort jy gou agter te kom waar jou agterstand is en sodoende daaraan kan werk.  Maak seker dat jy ALLE opdragte voltooi. 

Geniet die reis deur Afrikaans.  Ek hoop jy geniet die uitdaging.

Task

Opdrag 1: