Introduction
Graad 11 Augustus 2021
In Suid-Afrika staar ons vele euwels in die gesig, bv. tienerswangerskaap, geweld, dwelmmisbruik ens. In die storie "Kinnes" sien ons hoe verhale van kinders se lewens op die Kaapse Vlakte vertel word.
Chase Rhys kry dit reg om ’n snaakse, dog eerlike en menslike verhaal te vertel wat tot mense van verskillende areas van die lewe sal spreek. Die storie is nog meer belangrik omdat die kwessies eg is. Die werklikheid word op so ’n manier uitgebeeld dat ’n mens nie anders kan as om met die karakters te simpatiseer nie. “Ons kannie meer onse kinnes verloor nie …” sê Nicole, en dié woorde resoneer diep met wat in ons land aan die gebeur is. Te veel jongmense word slagoffers van ’n onregverdige bestel, en met Kinnes skyn Rhys lig daarop dat dinge nie langer so kan aanhou nie. Verandering is nodig!
Task
Ons het reeds die novel gelees en bespreek. Nadat jy dit weer op jou eie gelees het en die temas identifiseer het en die aanhangesles gelees het, skryf dan 'n ARGUMENTERENDE OPSTEL waar jy jou mening/opinie gee. Jou mening moet deurgaans duidelik wees.Jy kan subjektief wees en jou definitiewe opinies moet gestel word. Jou eie mening moet gegee word op ’n baie en oorspronklike en treffende manier.
In jou opstel moet jy navorsing doen oor Chase Rhys, temas wat voorkom in die verhaal Kinnes, en euwels wat Suid-Afrikaans kinders veral op die Kaapse Vlakte in die gesig staar.
Gee dan jou opinie oor die bogenoemde euwels en ook hoe ons dit kan voorkom.
https://www.litnet.co.za/kinnes-deur-chase-rhys-n-resensie/
https://www.suidkaapforum.com/News/Article/General/tienerswangerskap-n-eensame-stryd-20170711
https://www.litnet.co.za/nounet-mening-bendegeweld-op-die-kaapse-vlakte-n-humanitere-krisis/
Process
-
Die studente sal na die aangehegde skakels gaan en gaan soek na die verwagte informasie wat hulle in hul opstel doen.
-
Die studente sal dan die temas oor die verhaal "Kinnes" neer pen.
-
Die student sal dan op hom/haar breinkaart verskillende idees neer pen oor wat hulle sal benodig vir hul opstel.
-
The student sal dan 'n Microsoft Word dokument oopmaak en begin om hom/haar opstel te doen.
Evaluation
|
Afrikaans Huistaal Gr.11 Opstel 25 |
|||||||
|
25 |
KODE 7 Uitmuntend 80 – 100% |
KODE 6 Verdienstelik 70 – 79% |
KODE 5 Beduidend 60 – 69% |
KODE 4 Voldoende 50 – 59% |
KODE 3 Matig 40 – 49% |
KODE 2 Basies 30 – 39% |
KODE 1 Ontoereikend 0 – 29% |
|
|
12 – 15 |
10½ – 11½ |
9 – 10 |
7½ – 8½ |
6 – 7 |
4½ – 5½ |
0 – 4 |
|
INHOUD EN BEPLANNING 15 PUNTE |
|
van formaat van teks.
skryfwerk – behou fokus, geen afwykings.
algeheel koherent en uitgebreid; alle detail ondersteun onderwerp.
beplanning en/of eerste poging lei tot ‘n baie goed saamgestelde en gepaste aanbieding.
formaat van teks baie goed toegepas; verdienstelik
|
fokus, geringe afwykings.
meestal koherent en uitgebreid; die meeste detail ondersteun onderwerp.
beplanning en/of eerste poging lei tot goed saamgestelde en gepaste aanbieding.
formaat van teks toegepas; beduidend.
|
van vereistes van teks.
onderwerp af, maar dit belemmer nie algehele betekenis nie.
ondersteun onderwerp.
beplanning en / of eerste poging lei tot bevredigende en gepaste aanbieding.
|
vereistes van teks. Respons op geskrewe teks toon beperkte fokus.
onderwerp af; betekenis plek-plek vaag.
sommige detail ondersteun wel die onderwerp.
nalatige foute. |
geskrewe teks toon beperkte fokus.
onderwerp af; betekenis plek-plek onduidelik.
altyd koherent; baie min detail ondersteun onderwerp.
Huistaalvlak t.s.v. beplanning en/of eerste poging; swak aanbieding.
formaat van teks; kritiese, nalatige foute; elementêr. |
vereistes van teks. Respons op geskrewe teks toon beperkte fokus.
onderwerp af; betekenis plek-plek onduidelik.
koherent; baie min detail ondersteun onderwerp.
eerste poging onvoldoende. Swak aanbieding.
|
|
|
8 – 10 |
7 – 7½ |
6 – 6½ |
5 – 5½ |
4 – 4½ |
3 – 3½ |
0 – 2½ |
|
TAAL, STYL EN REDIGERING 10 PUNTE
|
akkuraat en briljant saamgestel.
geskik vir doel, gehoor en opdrag (inhoud)
proeflees en redigering.
|
akkuraat en baie goed saamgestel.
geskik vir doel, gehoor en opdrag (inhoud)
en register vir vereistes van teks.
redigering.
|
vir doel, gehoor en inhoud.
proeflees en redigering.
|
voldoende, foute belemmer nie vloei van teks.
proeflees en redigering.
korrek.
|
verskeie foute.
en nie baie geskik vir doel, gehoor en inhoud nie.
pas nie altyd by onderwerp nie.
|
moeilik om te volg.
remediëring en is nie geskik vir doel, gehoor en inhoud nie.
nie geskik nie.
proeflees en redigering.
|
remediëring en is nie geskik vir doel, gehoor en inhoud nie.
te kort / te lank. |
Conclusion
Ten Slotte:
Nadat alle opstelle naagesien is, sal elke student 'n kort mondeling doen oor die euwels wat die jeug in Suid-Afrika in die gesig staar. Jou mondeling moet deur middel van 'n video wat minder as 2 minute lank is, opgelaai word.
Credits
Om jou punte te verbeter maak seker om jou werk te redigeer en deeglik deur te lees.
Vermy die gebruik van afkortings.
Klik op die skakel hieronder om te kyk hoe om 'n goeie opstel te skryf.
Teacher Page
Indien julle enige navrae het rondom hierdie taak, kan julle my skakel via WhatsApp 0826317472
Geniet hierdie uitdaging!
Vriendelike Groete
Juffrou J.L Stone